Wat 'n ongelooflike prestasie by die Breedekloof/Worcester Jongwynskou! 🍷🏆
De Wet Cellar het 'n totaal van 5 Kampioen toekennings behaal vir ons:
🏆 Cabernet Sauvignon
🏆 Shiraz
🏆 Ander Wit met Riesling
🏆 Effe Soet Witwyn
🏆 Droë Rooi Versnit
'n Groot dankie aan ons Wynmakers Tertius Jonck & Willie Malan, tesame met hul hele span vir die passie, harde werk en toewyding.
